Ek het my woordeskat verloor

Ek het my woordeskat verloor

Van vier jaar in Engels swot

Twee jaar in die buiteland

En sewe jaar met ’n Rooinek vry

Het ek vergeet van woorde soos:

Verversings, karie, agterdog

Spookasem, vetkruit, rusie

Sê ek “actually” in plaas van eintlik

Hap na woorde soos ’n dronk vis

Alles is cool, alles is awesome

Ek kan nie onthou wanneer laas ek ’n oorspronlike idee in Afrikaans gehad het nie.

Tog hunker ek na woorde om soos blatjang oor my stories te smeer

’n Huis waar ek my optelgoed vir more kan stoor.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s