Voor woorde was daar

Voor woorde was daar
koffie
suiker
poeiermelk
Die reuk van koejawels
asters, nartjies, kwepers vir dae
hennetjies in die jaart
skrop vir kos
stampmielies
groenbone rank
wortels soet en blink
voor woorde was daar
ek hy sy ek
swart-en-wit TV
BB tabak
stoepsit
boklammertjies blêr in die heuwels
kerse
Huisgenote
Taal in oor se verse

Voor woorde was daar musiek

Advertisements

4 thoughts on “Voor woorde was daar

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s