bidsnoer

bidsnoer

Was ek maar ’n Sheila Cussons

kon ek skryf oor geloof en taal

asof my lewe daarvan afhang –

Was ek maar Jonker

kon ek met rymende koeplette

die waansin alom verwoord –

Kon ek leer sonder vrees

Kon ek bid sonder wanhoop

Kon ek loop en val en

orraait daarmee wees

Kon ek ’n Woolf of ’n Plath

of ’n Krog om my nek hang

as ek verewig in gaan

Was ek maar ’n vrou met ’n stem.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s