Weg

Jy sê vir jouself jy kan hier leef

Weggaan is nie nodig nie

Hier is tog so baie nog om te doen

Maar voor jy jou kon kry is ’n leeftyd verby

Nog voor jy jou oê uitvee

Staan jy daar soos ’n skaduwee

Ek wou weggaan, ek wou die wêreld sien

My eie brood- en lipstiekgeld verdien

Maar ek mis wie ek was toe ek platsak in die dou kon staan

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s