My hart brand vir Afrika

ek sit op Facebook en sien ‘n foto van Tafelberg in twilight

my hart brand uit my borskas vir die rooi lig oor blou berge

vir groen en geel en spasie                ek mis die spasie

vir tee om die tafel en The Times saam met vyekonfyt

vir mense wat vir my terugsmile en thumbs up wys as ek by die winkel uitkom

vir ‘n hardegat vasklou aan identiteit in ‘n holdestebolder land

om vriende te wees met wieookal ek wil en sal

ek  mis die omdraai in my slaap en oor die telefoon in afrikaans praat

Shit, wie soek ‘n middelklas-huisvrou-skooljuffrou bestaan soos die?

Ek wil huis toe gaan en sukkel, baby.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s